| Modulekode | ODL 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Klankversterkingsisteme; die stadia van gehoorapparaatpassing; kommunikasiehulpmiddels en tegnologie; gevorderde gehoorapparaatpassing; gehoorapparaatpassingstrategieë? vir volwassenes; inplanteerbare versterkingsisteme. Ouditiewe rehabilitasie en versterking. Die evaluering en intervensie van ’n persoon met ’n gehoorverlies. Versterkingsisteme en gehoorapparaatpassingstrategieë vir volwassenes met gehoorverlies. Die kommunikasie-evaluasie en rehabilitasie van die geriatriese persoon en volwassene met ’n verworwe gehoorverlies. Die komponente van ’n ourale rehabilitasieprogram. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ODL 110,120,181 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App